Grondslagfase kwartaal 3 assesseringshulpmiddels
Dek jou kwartaal 3 assesseringsvoorbereiding met gereed-vir-gebruik hulpmiddels wat jou sal help tyd bespaar in die klaskamer. Hierdie versameling bevat al die hulpmiddels wat jy nodig het vir graad 1–3.
As jy op soek is na die Engelse Grondslagfase versameling, kan jy dit hier vind.
Graad 1
Formal Assessment Task - English HL and Afrikaans FAL - Grade 1 - Term 3
Description
A beautifully created booklet, that uses the stories of Jack and the Beanstalk and The seven goats to Assess, skills, grade learners, should master throughout the third term. This 30-page booklet assesses all the concepts including, listening and speaking, phonics, reading, writing, and handwriting. It also assesses Luister en praat and Klanke en lees.
FAL Grade 1 Term 3 Assessment (Afrikaans)
Description
Grade 1 First Additional Language Grade One Term 3 Assessment Task -SBA aligned -Themes; diere, vrugte, Die Rooi Hennetjie -Klanke; m, b, p, t, s, r -Worksheets/activities included -Rubrics included -Designed to be completed in general workbooks as well as one on one assessments
Graad 1 Wiskunde Assessering - Kwartaal 3
Description
Hierdie 22 bladsye werkboek is ideaal om te oefen vir assessring vir Kwartaal 3 wat die volgende insluit: 1. Getalsimbole en Getalname 2. Voltooi Telpatrone 3. Oefen 2D en 3D vorms 4. Simmetrie 5. Getalle 6. Bewerkings 7. Verhoudings 8. Tel in Veelvoude 9. Getallelyn 10. Meer en Minder As 11. Getalle Voor, Na en Tussen 12. Verdubbel 13. Halveer 14. Maats van Getalle 15. Woordsomme Ontwerpt deur Miemie Muis Hulpbronne @ 2021
Graad 2
Grade 2 Assessment - Afrikaans First Additional Language Term 3 (with Memo)
Description
Grade 2 Assessment - Afrikaans First Additional Language Term 3 (with Memo) Get this CAPS aligned Afrikaans First Additional Language Assessment for Grade 2, Term 3. Learning areas include: - Luister en Praat (instructional activity & oral) - Klanke (various activities) - Lees (including comprehension) - Skryf (including language) Assessment includes memo. Rubrics can be found in the memo and assessment. This assessment can be used as is. We recommend you use it as a guideline for your individual class. Please note that assessments may not be resold or distributed outside of a single classroom. The license entitled you to single use only. (your class)
Afrikaans | Graad 2 | Wiskunde Toets 1
Description
Afrikaans | Graad 2 | Wiskunde Toets 1
- Getalle, bewerkings, verwantskappe
- Pas naam by getal simbool
- Tiene en Ene
- Telkaart Berekenings
- Berekenings deur getalle op te breek
- Deel
- Geld
- Patrone
- Ruimte en Vorms (2D & 3D)
- Tyd
- 10 Bladsye (65 Punte)
- Memorandum
Leer is PRET!
Graad 3
Wiskunde Assesseringstaak Kwartaal 3 Gr.3 2019
Description
Volledige assesseringstaak en memo wat volgens CAPS en SASAMs opgestel is. Daar is 16 aktiwiteite.
Lewensvaardighede Assesseringstaak Kwartaal 3 Gr.3 2019
Description
Volledige Assesserings taak met Memo, opgestel volgens CAPS en SASAMs. Taak bestaan uit 2D Visuele Kuns, 3D Visuele Kuns, Uitvoerende kunste, al die PSW temas en LO.