Graad 1 Kwartaal 2 Hulpmiddels
Maak jou lesse hope pret met hierdie nuttige versameling van Graad 1 Kwartaal 2 hulpmiddels. Dit sal help met jou assesserings en lesplanne, sodat jy meer tyd vir jou Graad 1s sal hê. Boonop is daar verskeie werkboeke oor ‘n reeks onderwerpe.
Opsoek na Engelse hulmiddels? Browse the Grade 1 Term 2 collection of teaching resources here.
Graad 1 Funda Wande lesplanne, kwartaal 2, 2023
Description
Graad 1 se lesplanne is nou gereed vir kwartaal 2. Die lesplanne is opgestel volgens CAPS, nuutste ATP's en Funda Wande se dokumente. Die lesplanne dek die hele kwartaal 2 met al vier vakke - Afrikaans Huistaal, English first additional language, wiskunde en lewensvaardigheid. Dit werk baie lekker saam met die aktiwiteitsboekies, ook beskikbaar op Teacha!
Taal
Assessment - Grade 1 - English and Afrikaans - Term 2
Description
28 Pages of Assessment activities to assess, work completed throughout term 2. This assessment includes assessments, for Listening and Speaking (tells news - with rubric) reading, phonics, handwriting, and creative writing. Afrikaans Assessment for luister en praat and Lees en klanke (story assessed Gouelokkies).
Wiskunde
Graad 1 - WISKUNDE - Kwartaal 2 werkboekie
Description
-Wonder U soms of U kind in die klas vorder?
-Miskien benodig U net ekstra oefeninge vir U kind/klas?
Dan is ons boekie PERFEK!
Kwartaal 2 werkvelle - Graad 1 WISKUNDE
44 bladsye vol oulike aktiwiteite mooi opgestel volgens ATP.
(PDF DOKUMENT)
Graad 1 Wiskunde intervensie, kwartaal 2, 2023
Description
Graad 1 Wiskunde intervensie is nou gereed vir kwartaal 2. Die Wiskunde intervensie boekie bevat tien bladsye met drie aktiwiteite op elke bladsye. Dit is kort aktiwiteite wat fokus op vaslegging vir leerders. Dit is opgestel volgens CAPS en die ATP's. Die boekies werk beste saam emt my lesplanne en aktiwiteitsboekies, ook beskikbaar op Teacha!
Lewensvaardigheid
Gr 1 Lewensvaardigheid Assessering Kwartaal 2
Description
Assesseringstaak volgens CAPS wat alle areas dek: PSW, LO, Uitvoerende kuns en Visuele kuns, asook 'n deurlopende waarnemings afmerklys.
Graad 1 lewensvaardigheid aktiwiteite, kwartaal 2, 2023
Description
Graad 1 se lewensvaardigheidsboekie is propvol aktiwiteite, gereed vir kwartaal 2. Die boekie dek elk graad se kwartaal 2 temas volgens die CAP's dokumente. Die boekie werk die beste as dit saam met my lesplanne gebruik word, ook beskikbaar op Teaacha!