Grondslagfase Kwartaal 2 Assesseringshulpmiddels
Berei jy voor vir die Grondslagfase Kwartaal 2 assesserings? Ons het jou gedek! Ons het ‘n wonderlike versameling hulpmiddels vir alle leerareas saamgestel om jou te help. As jy ‘n onderwyser is, is hierdie onderrighulpmiddels perfek om inspirasie te kry vir die opstel van jou assesserings. As jy ‘n ouer is, is dit uitstekende hulpmiddels om jou kind by die huis te ondersteun. Ons hulpmiddels is hier om seker te maak dat jou kinders en leerders gereed is om sukses te behaal!
Looking for English teaching resources? Browse our collection of Foundation Phase Term 2 assessment prep. resources here.
Graad 1
Graad 1 assesseringstake, kwartaal 2
Description
Graad 1 se assesseringstake is nou beskikbaar vir kwartaal 2. Dit is opgestel volgense die SBA booklets en die CAPS dokumente. Dit sluit al die vakke se take in - Afrikaans huistaal, English first additional language, wiskunde en lewensvaardigheid + die memorandums vir elke taak.
Assessment - Grade 1 - English and Afrikaans - Term 2
Description
28 Pages of Assessment activities to assess, work completed throughout term 2. This assessment includes assessments, for Listening and Speaking (tells news - with rubric) reading, phonics, handwriting, and creative writing. Afrikaans Assessment for luister en praat and Lees en klanke (story assessed Gouelokkies).
Gr 1 Lewensvaardigheid Assessering Kwartaal 2
Description
Assesseringstaak volgens CAPS wat alle areas dek: PSW, LO, Uitvoerende kuns en Visuele kuns, asook 'n deurlopende waarnemings afmerklys.
Graad 2
Graad 2 se assesserings vir kwartaal 2, 2023
Description
Graad 2 se assesserings is nou beskikbaar vir kwartaal 2. Die assesserings is volgens die SBA's, CAP's en ATP's opgstel - dus is die punte volgens die SBA dokumente. Elke assesserings bevat 'n memorandum en dek die volgende vakke - Afrikaans huistaal, English FAL, wiskunde en lewensvaardigheid.
Graad 2 assesseringstake, kwartaal 2
Description
Graad 2 se assesseringstake is nou beskikbaar vir kwartaal 2. Dit is opgestel volgense die SBA booklets en die CAPS dokumente. Dit sluit al die vakke se take in - Afrikaans huistaal, English first additional language, wiskunde en lewensvaardigheid + die memorandums vir elke taak.
Grade 2 Assessment 2023 – Afrikaans First Additional Language Term 2 (with Memo)
Description
Grade 2 Assessment – Afrikaans First Additional Language Term 2 (with Memo) Get this CAPS aligned Afrikaans First Additional Language Assessment for Grade 2, Term 2. Learning areas include: – Luister en Praat (instructional activity & oral) – Klanke (various activities) – Lees (including comprehension) – Skryf (including language) Assessment includes memo. Rubrics can be found in the memo and assessment. This assessment can be used as is. We recommend you use it as a guideline for your individual class. Please note that assessments may not be resold or distributed outside of a single classroom. The license entitled you to single use only. (your class)
Wiskunde Assesseringstaak, Graad 2, Kwartaal 2
Description
Wiskunde Assesseringstaak volgens CAPS. Hierdie taak dek alle Wiskunde leerareas wat geassesseer moet word in kwartaal 2 vir Graad 2. Dit sluit ook die memo in. Vir die formaat van die taak om behou te word soos in die fotos moet Teachers Pet Thin & Teachers Pet font op u rekenaar gelaai wees, vir Microsoft Word. Die taak is aflaaibaar in Microsoft Word asook PDF. Die taak is kinder-vriendelik opgestel met prente en 'n groot verskeidenheid van vrae/aktiwiteite.
Lewensvaardigheid Assesseringstaak, Kwartaal 2, Graad 2
Description
Hierdie Taak bestaan uit al vier afdelings wat geassesseer word per kwartaal: Aanvangskennis (vraestel) -seisoene -plaasdiere -wildediere -seediere Visuelekuns (rubriek) Uitvoerendekunste (rubriek) Liggaamlike opvoeding (rubriek) Die taak sluit ook 'n memo in, dit is kinder-vriendelik met prentjies en 'n knip en plak aktiwiteit. Die taak is beskikbaar in Microsoft Word en PDF. Om die regte fomaat van die taak te behou soos in die fotos moet Teachers Pet Thin en Teachers Pet op u rekenaar gelaai wees.
Graad 3
Graad 3 assesseringstake, kwartaal 2
Description
Graad 3 se assesseringstake is nou beskikbaar vir kwartaal 2. Dit is opgestel volgense die SBA booklets en die CAPS dokumente. Dit sluit al die vakke se take in - Afrikaans huistaal, English first additional language, wiskunde en lewensvaardigheid + die memorandums vir elke taak.
Gr 3 Wiskunde Assesseringstaak en Memo Kwartaal 2
Description
Volledig volgens CAPS en Blooms Bestaan uit 33 Bladsye en 17 Take wat insluit: Massa, 3D en Simmetrie, Lees en skryf getalle, Ontbind, Optelling en aftrek, Geld, Kaartwerk Lengte, Groepering, Meetkundige patrone, Getalpatrone Deling, Orden en Vergelyk van getalle, Breuke, Maal afbreek, Datahantering, Tyd
Lewensvaardighede Assesseringstaak + Memo Graad 3 Kwartaal 2
Description
Volledige Assesseringstaak