Grondslagfase Kwartaal 1 hulpmiddels
Ons het alreeds die werk gedoen om te sorg dat jou lesse vlot sal verloop! Hierdie omvattende versameling van Grondslagfase Kwartaal 1 hulpmiddels beklemtoon KABV-belynde hulpmiddels vir Graad 1–3 en sluit alle vakke in.
As jy op soek is na die Engelse Grondslagfase versameling, kan jy dit hier vind.
Grondslagfase
Afrikaanse Grondslagfase Woordeboek
Description
Hierdie Grondslagfase woordeboekie is gemik daarop om leerders te help om onafhanklik skeppende skryfwerk te voltooi en in die proses te leer hoe om gebruik te maak van 'n woordeboek. Algemene woorde is reeds ingetik maar daar is ook addisionele spasie waar woorde bygevoeg kan woord deur die loop van die jaar. Ook bygevoeg is 'n ekstra bylae waar woorde saam gegroepeer is.
Handskrif: Spasies tussen woorde (Werksvelle en Video)
Description
Gegradeerde terapeutiese program en video. Produk is spesifiek ontwikkel vir kinders in die grondslagfase wat sukkel spasiëring van woorde wanneer hulle sinne skryf. Kan tydens klaskameraktiwiteite of remediërende intervensie gebruik word (2 D ruimtelike beplanningsprobleme) Sluit die volgende in: Video opname: Spasies tussen woorde wanneer ons sinne skryf. Drukbare werkkaarte en semi-konkrete aktiwiteite. Kan as 'n tuisprogram deur ouers of terapeute gebruik word.
Graad 1
FAL, Afrikaans - Grade 1 Lees en teken (illustrate sentences)
Description
x1 page afrikaans worksheet -Grade 1 First Additional Language -Lees - 3 sentences for the teacher to read and children to illustrate -Words used are mostly words used in our klanke lessons for the term (more resources available in my store) I used this worksheet in my grade 1, co-ed class in Retreat, Cape Town
Graad 2
Graad 2 - Kwartaal 1 - Wiskunde_Basislynassessering
Description
Graad 2 Basislynassessering vir Wiskunde vir Kwartaal 1