Graad 7 Kwartaal 3 Hulpmiddels
Beplan vir ‘n suksevolle Kwartaal 3 met hierdie nuttige hulpmiddels vir Graad 7. Die versameling dek verskeie vakke, insluitend Afrikaans, Wiskunde, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Natuurwetenskappe, en Sosiale Wetenskappe. Ons het ook Englese hulpmiddels beskikbaar.
Afrikaans
Afrikaans Gr. 7 Beplanning en Werkkaarte Derde Kwartaal
Description
Beplanning en werkkaarte sowel as memo's beskikbaar.
Wiskunde
Wiskunde graad 7 hersiening kwartaal 3
Description
Wiskunde graad 7 hersiening kwartaal 3 13 bladsye Memorandum ingesluit. Bevat: Patrone, algebra, funskies en verwantskappe, grafieke (lyn grafiek en staafgrafiek), transformasie, simmetrie, vergroting en verkleining, 3d-vorms (naam, aantal vlakke, hoeke en rande) Geen verduidelikings nie. Die boek is slegs vir hersiening. 2022
Ekonomie en Bestuurswetenskappe
Graad 7 Ekonomiese- en bestuurswetenskappe kwartaal 3 werkboekie
Description
Hierdie werkboekie bestaan uit opsommings en aktiwiteite vir Graad 7 Ekonomiese- en bestuurswetenskappe kwartaal 3. Dit is gebaseer op die aangepaste jop. Die werkboekie word in PDF formaat gestuur. Dit is in Engels en Afrikaans beskikbaar. 'n Memorandum word ook aangeheg.
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe - Graad 7 Kwartaal 3
Description
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 Kwartaal 3 Powerpoints Kwartaal opsomming Oefeninge (informele werkkaart)
Natuurwetenskappe en Tegnologie
Graad 7 Natuurwetenskappe kwartaal 3 werkboekie
Description
Die leerdervriendelike werkboekie bestaan uit opsommings en aktiwiteite gebaseer op die aangepaste ATP. Week 1-10 se inhoud is logies uiteengesit. Dit bevat 'n memorandum. Dit is slegs in PDF formaat beskikbaar. Dit is ook in Engels beskikbaar. Juffrou Anri Se Klaskamer
Natuurwetenskap Graad 7 Kwartaal 3 Aktiwiteitsboek
Description
Natuurwetenskap Graad 7 Kwartaal 3 Aktiwiteitsboek
Memorandum ingesluit.
Waar kom energy vandaan?, Potensiële en kinetiese energie, Hitte-oordrag, Geleiding, Isolering en energiebesparing, Energie oordrag na die omgewing., Nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel
Sosiale Wetenskappe
Graad 7 Sosiale Wetenskappe kwartaal 3 werkboekie (Geografie + Geskiedenis)
Description
Die leerdervriendelike werkboek bestaan uit opsommings en aktiwiteite gebaseer op die aangepaste ATP. Die inhoud van weke 1-10 word logies uiteengesit. Dit bevat 'n memorandum. Dit is slegs in PDF-formaat beskikbaar. Dit is ook in Engels beskikbaar. Juffrou Anri se Klaskamer
Geografie Graad 7 - Kwartaal 3
Description
'n Volledige opsomming van Onderwerp 3 Bevolkings groei en verandering. Hierdie opsomming sluit in: Inhoud: Onderwerp 3: • Eenheid 1: Bevolkings konsepte P3 • Eenheid 2: Faktore wat geboorte en sterftesyfers beïnvloed P4 • Eenheid 3 Die wêreld se bevolkingsgroei. P7 Druk vriendelik
Lewensoriëntering
Skeppende Kunste
Graad 7 Skeppende Kunste (Uitvoerende Kunste) kwartaal 3 werkboekie
Description
Hierdie oulike werkboekie bestaan uit drama inhoud (uitvoerende kunste) vir kwartaal 3. Dit bevat opsommings en aktiwiteite gebaseer op die aangepaste jop. Dit bevat ook 'n formele assessering. Die boekie word in PDF formaat gestuur. Daar word nie 'n memorandum ingesluit nie omdat daar van die leerder verwag word om hul eie ervaringe , reaksies en opinies te deel.
Graad 7 Skeppende Kunste Kwartaal 3 Taak 4 (Prakties)
Description
Die dokument sluit die instruksies en rubrieke vir Drama en Visuele kunste in. Die drama is gebaseer op enige een van die gelyste sosiale en kulturele byeenkomste. Die Visuele kunste is gebaseer op 2D collage van enige Erfenisgebou van die leerder se keuse. Albei dele tel 50 punte elk. Huiswerk.