Graad 7 Kwartaal 2 Hulpmiddels
Hierdie versameling bevat Graad 7 Kwartaal 2 hulpmiddels, soos aktiwiteite, werkboekies, take, opsommings, toetse, en nog vele meer! Jou Graad 7-leerders sal beslis die verskeidenheid geniet!
Opsoek na Engelse hulmiddels? Browse the Grade 7 Term 2 collection of teaching resources here.
Graad 7 Kwartaal 2 Opsommings en Oefenvraestelle met Memo's
Description
Graad 7 Kwartaal 2 Opsommings en Oefenvraestelle met Memo's PDF Formaat AFR HT 1 x Opsomming ENG FAL 1 x Opsomming WISKUNDE 9 x Oefenvraestelle met Memo's EBW Tegnologie LV Geografie Geskiedenis NW
Afrikaans
Wiskunde
Graad 7 Wiskunde Ondersoek Kwartaal 2
Description
Graad 7 Wiskunde Ondersoek Kwartaal 2 Totale punte: 40 Gekose onderwerp: Meetkundige en getalpatrone. Jou aankoop sluit in: Die ondersoek in PDF- en WORD-formaat Die memo in PDF- en Word-formaat Die kognitiewe analise in Excel-formaat Neem asseblief kennis van die volgende instruksie in die 2023 ATP: Doen 'n ondersoek oor enige EEN van die Kwartaal 2-onderwerpe voordat dit onderrig word.
Ekonomie en Bestuurswetenskappe
Graad 7 EBW Kwartaal 2 Hulpbronne
Description
Graad 7 EBW Kwartaal 2 Hulpbronne pakket bestaan uit die volgende: Lesplanne Notas Aktiwiteite Kontrole Toets
EBW GR 7 Kwartaal 2 PowerPoint Aanbieding: Rekenkundige konsepte
Description
EBW GR 7 Kwartaal 2 PowerPoint Aanbieding: Rekenkundige konsepte. Volledige PowerPoint Aanbieding opgestel volgens CAPS en die Jaarlikse onderrigplan. PowerPoint bestaan uit 14 bladsye en sluit verduidelikings en illustrasies in.
Natuurwetenskappe
Tegnologie
Sosiale Wetenskappe
SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 7 GEOGRAFIE KWARTAAL 2
Description
Opsomming met prente om te help met konsepte en die verstaan van prosesse. Teachers Galore SW 7 GEOGRAFIE KWARTAAL 2
Lewensoriëntering
Graad 7 Lewensvaardighede Kwartaal 2 Opsommings - Vandaag Handboek
Description
Graad 7 Lewensvaardighede Kwartaal 2 Opsommings - VANDAG Handboek
PDF Formaat
Slegs in Afrikaans beskikbaar
Demokrasie & Menseregte
Eenheid 1: Menseregte in die Suid-Afrikaanse Grondwet (bl. 42-43)
Eenheid 5: Mishandeling maak seer (bl. 50-55)
Liggaamsopvoeding
Eenheid 2: Skoon spel in sport (bl. 44-45)
Eenheid 3: Inheemse speletjies (bl. 46-47)
Eenheid 4: Speel veilig (bl. 48-49)
Eenheid 6: Speel invalspeletjies (bl. 56-63)
Loopbane, Loopbaankeuses en Studievaardighede
Eenheid 7: Loopbaanrigtings (bl. 64-69)
© Juffrou Natasha se Opsommings7Skeppende Kunste
Visuele Kunste Graad 7 Kwartaal 2 Aktiwiteitsboek
Description
Visuele Kunste Graad 7 Kwartaal 2 Aktiwiteitsboek
Opsomming en aktiwiteite
Geen memo
Maak in 2D, Stillewe skildery, Verken handwerk