Graad 6 Kwartaal 2 Hulpmiddels
Soek jy idees oor hoe om jou Graad 6-leerders tydens die tweede kwartaal geïntereseerd en aandagtig te hou? Kyk gerus na hierdie versameling Graad 6 Kwartaal 2 hulpmiddels vir verskeie KABV-belynde vakke insluit. Hiermee sal jy lag-lag jou lesvoorbereiding vir Kwartaal 2 kan afhandel!
Opsoek na Engelse hulpmiddels? Browse our comprehensive collection of Grade 6 Term 2 teaching resources here.
Graad 6 Kwartaal 2 Opsommings en Oefenvraestelle met Memo's
Description
Graad 6 Kwartaal 2 Opsommings en Oefenvraestelle met Memo's PDF Formaat AFR HT 1 x Opsomming ENG FAL 1 x Opsomming WISKUNDE 5 Oefenvraestel met Memo WISKUNDE 1 x Opsomming PSW NWT Geografie Geskiedenis
Afrikaans
Graad 6 - Afrikaans EAT - Kwartaal 2 werkboekie
Description
30 Werkkaarte volgens ATP
26 Memorandums ingesluit.
Werk ingesluit:
persoonlike voornaamwoorde
demonstratiewe voornaamwoorde
vraende voornaamwoorde
besitlike voornaamwoorde
meervoude
lettergrepe
alfabetiese volgorde
selfstandige naamwoorde
vraagsinne
sinonieme
antonieme
werkwoorde
hulpwerkwoorde
manlik en vroulik
trappe van vergelyking
bywoorde
leestekens
basisvorme
voegwoorde
idiome en uitdrukkings
letterlik en figuurlik
Wiskunde
Graad 6 Formele assesseringstaak Toets - Termyn 2, 2022
Description
Graad 6 Termyn 2 Toets Die toets is uit 40 punte en dit is 7 bladsye. Dit is volgens die ATP's en behels die volgende:
- Faktore en veelvoude
- Rond af
- Breuke, desimale en persentasie
- Probleemoplossing
- Patrone
- Inset en uitset getalle
- Memo is ingesluit
- Kennis 25%
- Roetine prosedures 47.5%
- Komplekse prosedures 15%
- Probleemoplossing 12.5%
Natuurwetenskappe en Tegnologie
Sosiale Wetenskappe
Graad 6 GEOGRAFIE Opsommings - Kwartaal 2 (PLATINUM HANDBOEK)
Description
A4 PDF Aflaaibare opsomming oor die volgende onderwerpe vir Graad 6 - Geografie: 1 Hoekom Mense Handel Dryf 2 Waarmee Mense Handel Dryf 3 Hulpbronne en Hul Waarde 4 Regverdige Handel 5 Die Menslike Koste van Onregverdige Handel Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2022 My School Stuff / My Skool Goeters
Lewensvaardighede
Skeppende Kunste Graad 6 Kwartaal 2 Aktiwiteitsboek
Description
Skeppende Kunste Graad 6 Kwartaal 2 Aktiwiteitsboek
Dans, drama en musiek: Sing en maak musiek, Verskillende maniere van beweging, Uitvoering van kulturele dans, Kyk na ‘n dans
Skeppende Kunste: Lyn en balans, Skrif en uitstralende patrone, Reliëfmandala
Opsomming en aktiwiteite