Graad 5 Kwartaal 4 Hulpmiddels
Verbeel jou daar is ‘n plek waar jy verskeie Graad 5-onderrighulpmiddels vir Kwartaal 4 kan vind. Ons het jou gedek! Hierdie versameling is gebundel om jou te help sukses te behaal en sluit interaktiewe hulpmiddels in, van oefeninge en opsommings tot werkkaarte en assesserings. Ons het ook Engelse hulpmiddels beskikbaar vir graad 5!
Afrikaans
Graad 5/6 - Afrikaans HT - Kwartaal 4 werkboekie
Description
Graad 5/6 - Afrikaans HT Werkkaarte KW 4
HIERDIE WERKKAARTE KAN VIR GRAAD 5 OF 6 GEBRUIK WORD.
30 Werkkaarte (ontvang memorandums ook)
Werk sluit in:
Graad 5 Afrikaanse Taalwerkkaate (MEMORANDUMS INGESLUIT)
Description
Hierdie handige, drukbare en kleurvolle taalwerkkaarte werkboek is wonderlik vir die gebruik vir hersiening, assessering of vir die inoefeninge van verskillende taalkonsepte. Hierdie werkboek bestaan uit werkkaarte en memorandums. Dit dien as 'n handige hulpbron vir onderwysers of ouers. Wise Old Owl Educational Products
Wiskunde
Wiskunde Graad 5 Werkboek Kwartaal 4
Description
Wiskunde Graad 5 Werkboek Kwartaal 4
Opsommings, oefeninge en memorandum
2023
Omtrek, oppervlakte, volume; volume en kapasiteit, Tyd; woordprobleme
GR 4-5 Breuke en Tyd Oefenvraestelle met Memo's en Opsommings
Description
Breuke en tyd opsommings en oefenvraestelle geskik vir Graad 4 en 5 leerders CAPS belyn Kleurvolle opsommings vir tyd en breuke eenhede 2 Tyd oefenvraestelle met memorandums 1 Breuke vraestel met memorandum 11 Breuke oefening met memorandum
Natuurwetenskappe en Tegnologie
Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 4 (Oxford) - Aktiwiteite en Werkkaarte
Description
Hierdie produk bevat die hele kwartaal 4 se werk vir NWT Graad 5, en is gebaseer op die “Oxford” reeks - Aktwiteite en Werkkaarte
- Eenheid 1: Die Aarde beweeg.
- Eenheid 2: Rotse.
- Eenheid 3: Grond kom van rotse af.
- Eenheid 4: Grondtipes.
- Eenheid 5: Vorming van sedimentêre gesteentes.
- Eenheid 6: Gebruike van sedimentêre gesteentes.
- Eenheid 7: Fossiele in die rotse.
- Eenheid 8: Liggaan- en spoorfossiele.
- Eenheid 9: Die belangrikheid van Suid-Afrikaanse fossiele.
- Aktiwiteite met antwoorde word gegee.
- Werkkaarte met memorandums is ingesluit.
NW en Teg Gr 5 Kw 4 Opsommings Slideshow
Description
Volledige opsommings vir NW en Teg Gr 5 Kwartaal 4 vanuit Platinum.
Natuuurwetenskap en Tegnologie Graad 5 Kwartaal 4 Toets
Description
Natuuurwetenskap en Tegnologie Graad 5 Kwartaal 4 Toets
40 Punte5
Kwartaal 3 - 24 punte
Kwartaal 4 - 16 punte
Memorandum ingesluit
Geografie
Graad 5 Geografie - Kwartaal 4 (PLATINUM HANDBOEK)
Description
13 x A4 PDF Aflaaibare Opsommings vir Geografie vir Kwartaal 1 oor die volgende onderwerpe: 1 Mineraal- en Steenkool-hulpbronne van SA 2 Mynbou en die Omgewing 3 Mynbou en Mense Bron: Platinum Sosiale Wetenskappe Handboek; Maskew, Miller & Longman Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2021.
Geskiedenis
SW Graad 5 Kwartaal 4 Geskiedenis Notas
Description
Notas gebaseer op die Platinum Handboek: Erfenisroete deur Suid-Afrika
Lewensvaardighede
Graad 5 PSW kwartaal 4 werkboek
Description
Hierdie oulike werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste jop.
Persoonlike en Sosiale Welstand Graad 5 Kwartaal 4 PowerPoint
Description
Persoonlike en Sosiale Welstand Graad 5 Kwartaal 4 PowerPoint
Opsomming
Plaaslike gesondheidsprobleme, oorsake van gesondheidsprobleme, simptome en behandeling, misbruik van middels, hoe verdowingsmiddels die ligaam affekteer.
21 Slides
Graad 5 Lewensvaardighede Kwartaal 4 Opsommings - Platinum Handboek
Description
Graad 5 Lewensvaardighede Kwartaal 4 Opsommings - Platinum Handboek
(Slegs in Afrikaans)
PDF Formaat
Sluit in:
HOOFSTUK 22: Plaaslike Gesondheidsprobleme (bl.142-147)
HOOFSTUK 23: MIV & Vigs (bl. 148-151)
HOOFSTUK 24: Die Misbruik van Middels (bl.152-155)
HOOFSTUK 25: Atletiek & Swem (bl.156-163)
HOOFSTUK 26: Dans, Drama & Musiek (bl.164-173)
HOOFSTUK 27: Waardeer & Skep Beeldende Kuns (bl.174-179)
©️ Juffrou Natasha se OpsommingsGraad 5 Lewensvaardighede Kwartaal 4 VraestelEnMemo
Description
Hierdie kwartaal 4-eksamen vraestel en memorandum stem ooreen met die Suid-Afrikaanse KABV-kurrikulum. Hierdie vraestel kan vir die einde-van-die-jaar-eksamen gebruik word. Hierdie vraestel en memorandum korreleer met die inhoud van kwartaal 3 en 4 en is suksesvol in 2022 gemodereer.
Hierdie eksamen vraestel is redigeerbaar en in Microsoft Word-formaat.