Graad 12 Kwartaal 2 Hulpmiddels
Hierdie Graad 12 Kwartaal 2 versameling sal jou lesbeplanning vir soveel makliker maak. Dit sluit ‘n verskeidenheid KABV-belynde hulpmiddels in en dek verskeie vakke om jou Graad 12-leerders voor te berei.
Opsoek na Engelse hulpmiddels? Browse the collection of Grade 12 Term 2 teaching resources here.
Afrikaans
2021 Graad 12 Afrikaans Eerste Additionele Taal Taak 7 Kontrole Toets 2
Description
2021 Graad 12 Afrikaans Eerste Additionele Taal Taak 7 Kontrole Toets 2
Gedig: Sondagaande deur Fanie Viljoen
Description
Die volgende dokumente bevat gedetailleerde vertalings en notas (analise) van die gedig: Sondagaande deur Fanie Viljoen. Die gedig is in tabel formaat waar elke versreël vertaal, verduidelik en geanaliseer word met Engelse vertaling waar nodig. Ek sluit ‘n .word en .pdf formaat dokument in sodat jy die notas kan aanpas of die formaat daarvan verander as jy sou wou.
Wiskunde
2022 – KWARTAAL 2 – GRAAD 12 – WISKUNDE – KONTROLETOETS
Description
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. Hierdie produk word ook deur Learner911 verkoop en is vorige Teacher911 assesserings.
STRENG OPGESTEL VOLGENS CAPS ONDERWERPE.
SLUIT IN:
· 'n Volledige nasienriglyn.
Opsomming van kognitiewe vlakke.Besigheidstudies
Graad 12 Besigheidstudies Kwartaal 2 Hulpbronne 2023
Description
Die Graad 12 Besigheidstudies Kwartaal 2 hulpbronne van 2023 bestaan uit die volgende: 1. 7 Informele Toetse + Memo's 2. Taak 3: Aanbieding 3. Taak 4: Junie Eksamen Vraestelle 1 & 2
Grade 12 Business Studies - Investments Securities
Description
Term 2 - English Only Topic 1 – Investments Dual medium slides – English and Afrikaans Compiled using the latest exam guidelines and amendments, as well as past papers Editable, so you can change what you need to change. Please note, these slides are also available in Dual Medium Teacher D
Toerisme
Gr.12 Toerisme - Kort vrae (Alle onderwerpe), Kwartaal 1 en 2. Werkkaart/Klastoets.
Description
Gr.12 Toerisme - Kort vrae (Alle onderwerpe), Kwartaal 1 en 2 Werkkaart/klastoets. Punte: 40 Bladsye: 7 PDF dokument gereed vir uitdruk. Memorandum ingesluit. Gr.12 Toerisme - Kort vrae (Alle onderwerpe), Kwartaal 1 en 2 Werkkaart/klastoets. Punte: 40 Bladsye: 7 PDF dokument gereed vir uitdruk. Memorandum ingesluit.
Geografie
Geomorfologie Graad 12
Description
Hierdie is 'n skyfievertoing wat gebruik kan word vir die Geomorfologie afdeling.