Graad 11 Kwartaal 2 Hulpmiddels
Ouer Graad 11 leerders het soms ‘n bietjie aanmoediging nodig om geïntereseerd en gefokus op hul skoolwerk te bly. Probeer gerus hierdie versameling van Graad 11 Kwartaal 2 hulpmiddels om jou lesse ‘n bietjie op te kikker.
Opsoek na Engelse hulmiddels? Browse the Grade 11 Term 2 collection of teaching resources.
Afrikaans
2022 Graad 11 Afrikaans Eerste Additionele Taal Taak 4 Voorbereide toespraak
Description
Assessment was developed and moderated by qualified teachers according to the CAPS curriculum. The product includes all moderation evidence, marking tools and attachments
Elroi Academy 2022 assessments
Gedig: Kinders Van Die Wind deur Koos du Plessis
Description
Die volgende dokument bevat gedetailleerde vertalings en notas (analise) van die gedig: Kinders Van Die Wind deur Koos du Plessis. Die gedig is in tabel formaat waar elke versreël vertaal, verduidelik en geanaliseer word, met Engelse vertaling waar nodig. Hierdie dokument sluit ook vrae wat gebruik kan word vir hersiening asook die memorandum vir alle vrae. Die vrae sluit struktuur, stylfigure, beeldspraak sowel as inhoud in.
Wiskunde
Graad 11 Wiskunde Boek 1 (Algebra) Noted
Description
Omvattende Opsommings van Wiskunde (Algebra) vir graad 11, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).
- Grondbeginsels
- Breuke
- Eksponente
- Wortelvorme
- Algebraiëse Vergelykings
- Ongelykhede
- Rye en Reekse
- Grafieke
- Finansies
- Waarskynlikheid
2022 – KWARTAAL 2 – GRAAD 11 – WISKUNDE – OPDRAG & KONTROLETOETS
Description
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. Hierdie produk word ook deur Learner911 verkoop en is vorige Teacher911 assesserings.
STRENG OPGESTEL VOLGENS CAPS ONDERWERPE.
SLUIT IN:
· 'n Volledige nasienriglyn.
Opsomming van kognitiewe vlakke.Besigheidstudies
Graad 11 Besigheidstudies Kwartaal 2 Hulpbronne 2023
Description
Die Graad 11 Besigheidstudies Kwartaal 2 hulpbronne van 2023 bestaan uit die volgende: 1. 6 Informele Toetse + Memo's 2. Taak 3: Aanbieding 3. Taak 4: Junie Eksamen Vraestelle 1 & 2
Gr11 BS 9Klastoetse Kwartaal 2 Alle onderwerpe
Description
Gr11 BS 9Klastoetse Kwartaal 2 Alle onderwerpe
Lewenswetenskappe
Verbruikerstudies
Gr.11 Verbruikerstudies, Kw.2, Formele Assessering - A
Description
Gr.11 Verbruikerstudies, Kw.2, Formele Assessering - A PDF – dokument Gereed om uit te druk. Totaal: 60 punte Duur: 1 uur Bloom se taksonomie ingesluit. Memorandum ingesluit. Reeds deur ‘n pre-modereringsproses.
Toerisme
BUITELANDSE VALUTA VERHANDELING: OMSKAKELING VAN GELDEENHEDE
Description
Elke land se geldeenheid het ‘n bepaalde waarde, wanneer die waarde van verskillende lande se geld eenheid met mekaar vergelyk word. As ons, ons plaaslike geldeenheid (ZAR) met die geldeenheid van 'n ander land vergelyk, kan die geldeenheid 'n sekere bedrag werd wees. Dit word die wisselkoers of die koers van wisseling genoem. Dis belangrik om te weet hoe die valuta mark werk en om die omskakeling van een geldeenheid na 'n ander een sorgvry te kan doen.