Graad 10 Kwartaal 4 Hulpmiddels
Verken hierdie omvattende versameling van Graad 10 Kwartaal 4 hulpmiddels. Vind boeiende PowerPoints, deurdagte werkkaarte, bondige opsommings, uitdagende toetse, en meer. Verhoog die onderrig- en leerervaring met hierdie hulpmiddles, ontwerp om beide opvoeders en studente te inspireer en te bemagtig.
Op soek na Engelse onderrighulpmiddels? Browse the collection of Grade 10 Term 4 teaching resources here.
Gr10 (or Gr11) Afrikaans FAL P1 Nov TAALKUNDE (60) + MEMO (Incl Woordeboek) Ready-to-print.
Description
In this resource you will find: Leesbegrip (oor stap / gesondheid) Opsomming (hou op rook) Spotprent (seun en onderwyser) Advertensie (Wimpy wat rugby gebruik om kliente in te bring) Woordeboek vir elke afdeling (veral vir studente wat sukkel met Afrikaans). This Resource is brought to you by: Ms D.West - 15 yrs teaching in S.A. and U.K. English/Afrikaans/French H.D.E +B.A + Hons in Languages. Contained in this Resource is a glossary of terms/dictionary for each Section (tailored for 2nd/3rd language learners). Ready to print!
2022 – KWARTAAL 4 – GRAAD 10 – WISKUNDIGE GELETTERDHEID – TOETS, VRAESTEL 1 & 2
Description
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. Hierdie produk word ook deur Learner911 verkoop en is vorige Teacher911 assesserings.
STRENG OPGESTEL VOLGENS CAPS ONDERWERPE.
SLUIT IN:
· 'n Volledige nasienriglyn.
· Opsomming van kognitiewe vlakke.
Siviele Tegnologie Gr10 November Vraestel
Description
Siviele Tegnologie Graad 10 November Vraestel Memorandum ingesluit Tweetalig: Afrikaans en Engels CAPS PDF Dokument