Graad 10 Kwartaal 2 Hulpmiddels
Met hierdie versameling van Graad 10 Kwartaal 2 hulpmiddels sal jou lesvoorbereiding vir vlot verloop. Van opsommings en werkkaarte, tot kortvrae en assesserings vir verskeie vakke – daar is genoeg hulpmiddels om te sorg dat jou Graad 10-leerders goed opgelei sal wees!
Opsoek na Engelse hulpmiddels? Browse our collection of Grade 10 Term 2 teaching resources here.
Wiskunde
Graad 10 Wiskunde Boek 1 & 2 (Algebra & Meetkunde) Noted
Description
Omvattende Opsommings van Wiskunde (Algebra & Meetkunde) vir graad 10, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).
- Grondbeginsels
- Breuke
- Algebraiëse Uitdrukkings
- Produkte
- Faktorisering
- Eksponente
- Algebraiëse Vergelykings
- Ongelykhede
- Getalpatrone
- Finansies
- Grafieke
- Waarskynlikheid
- 2D Meetkunde
- Reguitlyn Meetkunde
- Meting
- Gelykvormigheid
- Kongruensie
- Pythagorus
- Analitiese Meetkunde
- Trigometrie
- Trig. Grafieke
- Statistieke
2022 – KWARTAAL 2 – GRAAD 10 – WISKUNDIGE GELETTERDHEID – OPDRAG & KONTROLETOETS
Description
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. Hierdie produk word ook deur Learner911 verkoop en is vorige Teacher911 assesserings.
STRENG OPGESTEL VOLGENS CAPS ONDERWERPE.
SLUIT IN:
· 'n Volledige nasienriglyn.
Opsomming van kognitiewe vlakke.Besigheidstudies
Graad 10 Besigheidstudies Kwartaal 2 Hulpbronne 2023
Description
Die Graad 10 Besigheidstudies Kwartaal 2 hulpbronne van 2023 bestaan uit die volgende: 1. 4 Informele Toetse + Memo's 2. Taak 3: Aanbieding 3. Taak 4: Junie Eksamen Vraestelle 1 & 2
Fisiese Wetenskappe
Geskiedenis
Verbruikerstudies
Gr.10 Verbruikerstudies – Voedsel en Voeding – Kwartaal 2
Description
Gr.10 Verbruikerstudies – Voedsel en Voeding – Kwartaal 2 Werkkaart/klastoets. Punte: 30 Bladsye: 5 PDF dokument gereed vir uitdruk. Memorandum ingesluit. Gr.10 Verbruikerstudies – Voedsel en Voeding – Kwartaal 2 Werkkaart/klastoets. Punte: 30 Bladsye: 5 PDF dokument gereed vir uitdruk. Memorandum ingesluit.