Star Seller: My Klaskamer – Juffer se Winkel: When children learn in their home language, they understand the work so much better and feel more comfortable and confident when learning. Juffer se Winkel has put together an excellent collection of printer-friendly resources, which caters to both English and Afrikaans students. These resources offer great remedial […]
Afrikaans
Van Afrikaans HT tot Afrikaans EAT, blaai deur ons versameling van onderrighulpmiddels vir verskillende grade. Daar is verskeie hulpmiddels beskikbaar wat ontwerp is om jou onderrigpogings te ondersteun en interaktiewe lesse te bevorder. Boonop is hulle almal gereed om te gebruik, so jy het meer tyd om te doen waarvoor jy lief is!
Plakkate vir die laerskoolklaskamer
Hierdie digitale plakkate is só oulik! Dis meestal vir die grondslagfase, maar daar is baie wat jy ook in jou intersen klaskamer kan gebruik. Ons wys natuurlik net die Afrikaanse Hulpmiddels, maar daar is ook baie van dieselfde temas wat in Engels beskikbaar is. Onthou dat jy dit self sal moet druk.
Gratis grondslagfase hulpmiddels vir onnies
Op soek na gratis drukbare grondslagfase hulpmiddels? Hier is ‘n paar wat jy sommer gou-gou kan aflaai! Plus dis super-oulik en sal jou sommer baie tyd spaar!
Graad 12 Kwartaal 1 hulpmiddels
Die finale jaar van hoërskool kan uitdagend wees. Gebruik hierdie uitstekende versameling om jou graad 12-leerders op te stel vir sukses! Dit bevat interaktiewe hulpmiddels om jou lesse prettig te maak en sal sorg dat jy met gemak kan les gee.
Graad 11 Kwartaal 1 hulpmiddels
Gebruik hierdie Graad 11 hulpmiddels in jou onderrigplan vir jou Graad 11’s om hulle voor te berei vir ‘n suksesvolle skooljaar. Die versameling bevat hulpmiddels vir verskeie vakke sodat jy self kan kies wat by jou lesse pas.
Graad 10 Kwartaal 1 hulpmiddels
Hierdie Graad 10 versameling bevat verskeie prettige hulpmiddels. Dit spaar jou die moeite om dit self te skep, en die hulpmiddels is gerieflik en gereed om in jou klaskamer te gebruik.