Graad 5 Kwartaal 4 Hulpmiddels

Verbeel jou daar is ‘n plek waar jy verskeie graad 5-onderrighulpmiddels vir kwartaal 4 kan vind. Ons het jou gedek!

Graad 4 Kwartaal 4 Hulpmiddels

Begin die laaste kwartaal met sukses! Ons het interaktiewe onderrighulpmiddels gebundel wat jou en jou studente sal help.

Graad 3 Kwartaal 4 Hulpmiddels

Maak gereed vir Kwartaal 4 met hierdie Graad 3-hulpmiddels. Hierdie versameling sluit hulpmiddels vir Engels, Wiskunde en Lewensvaardighede in.

Graad 2 Kwartaal 4 Hulpmiddels

Verken ons Graad 2 Kwartaal 4 hulpmiddels. Ontdek lesplanne, werkboeke en werkkaarte vir Engels, Wiskunde en Lewensvaardighede.

Graad 1 Kwartaal 4 Hulpmiddels

Maak gereed vir Kwartaal 4 met ons Graad 1 hulpmiddels! Of jy nou ‘n onderwyser of ‘n ouer is, hierdie hulpmiddels is perfek vir jou klaskamer of die huis.

Grondslagfase Kwartaal 3 Hulpmiddels

Soek jy interaktiewe Grondslagfase hulpmiddels vir Kwartaal 3? Ons het alles wat jy benodig vir ‘n suksesvolle kwartaal saamgevat. Hierdie versameling bevat iets vir jou en jou studente, van lesplanne tot werkboeke vir Graad 1–3. As jy Engelse hulpmiddels nodig het, het ons dit ook gedek! Vind hulle hier.

Intermediêre Fase Kwartaal 3 Hulpmiddels

Help jou Intermediêre Fase studente om sukses te bereik gedurende Kwartaal 3. Ons het hierdie versamelings gebundel om jou tyd te bespaar met voorbereiding vir verskeie vakke. Hierdie versamelings sluit alles in wat jy nodig het, van assesserings en lesbeplanning tot werkkaarte en opsommings vir graad 4–6. Jy kan ook Engelse hulpmiddels hier vind.

Senior Fase Kwartaal 3 Hulpmiddels

Ons het hierdie versameling saamgestel sodat jy meer tyd met jou Senior Fase studente kan spandeer gedurende Kwartaal 3. Ons het jou voorbereiding gedek vir verskeie vakke, insluitend Wiskunde, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, en Lewensoriëntering, om ‘n paar te noem. Daar is assesserings, werkboeke, en aktiwiteitsboeke waaruit jy kan kies. Boonop het ons ook Engelse hulpmiddels […]

VOO Kwartaal 3 Hulpmiddels

As onderwyser wil jy net die beste vir jou leerders hê, maar om oorwerk te word, kan tot uitbranding lei. Daarom moet jy slimmer werk, nie harder nie. Ons het hierdie briljante versameling VOO Kwartaal 3 hulpmiddels saamgestel, met ‘n reeks vakke vir jou Graad 10-12 studente, sodat hulle al die oefening kry wat hulle […]

Graad 4 kwartaal 3 hulpmiddels

Berei voor vir ‘n suksesvolle kwartaal 3 met hierdie interaktiewe hulpmiddels wat gereed is om te gebruik. Ons het hierdie versameling geskep om jou tyd te bespaar, wat jy met jou studente kan deurbring. Dit sluit hulpmiddels vir Afrikaans, Wiskunde, en Lewensvaardighede in, om ‘n paar te noem. Ons het Engelse hulpmiddels ook!

Graad 5 kwartaal 3 KABV hulpmiddels

Ons het hierdie KABV-belynde versameling gebundel om jou en jou studente voor te berei vir ‘n suksesvolle kwartaal 3. Dit sluit gebruiksgereed hulpmiddels in, van werkkaarte en projekte tot opsommings en hersienings. Ons het ook Engelse hulpmiddels gedek!

Graad 6 kwartaal 3 KABV hulpmiddels

Ons het hierdie versameling saamgestel om jou te help om goed voor te berei vir kwartaal 3. Hierdie visuele hulpmiddels is wonderlik om interaktiewe lesse aan te moedig. Daar is ‘n verskeidenheid hulpmiddels om van te kies, insluitend aktiwiteitsboeke en opsommings. Vind Engelse hulpmiddels vir Graad 6 hier.

Graad 7 Kwartaal 3 Hulpmiddels

Beplan vir ‘n suksevolle Kwartaal 3 met hierdie nuttige hulpmiddels vir Graad 7. Die versameling dek verskeie vakke, insluitend Afrikaans, Wiskunde, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Natuurwetenskappe, en Sosiale Wetenskappe. Ons het ook Englese hulpmiddels beskikbaar.

Graad 8 Kwartaal 3 Hulpmiddels

Bevorder leer in jou Graad 8 klaskamer met hierdie versameling wat daarop gemik is om interaktiewe lesse aan te moedig. Hier kan jy gebruiksgereed plakkate, werkboeke, opsommings, en meer vind. Jy kan Engelse hulpmiddels ook hier vind.

Graad 9 Kwartaal 3 Hulpmiddels

Help jou Graad 9’s om sukses te bereik in Kwartaal 3. Hierdie versameling bevat gebruiksgereed KABV-belynde hulpmiddels, insluitend werkboeke, opsommingse, en assesserings. Ons het ook Engelse hulpmiddels hier gedek.