Hierdie omvattende versameling van Grondslagfase Kwartaal 1 hulpmiddels beklemtoon KABV-belynde hulpmiddels vir Graad 1–3 en sluit alle vakke in.
Afrikaans
Van Afrikaans HT tot Afrikaans EAT, blaai deur ons versameling van onderrighulpmiddels vir verskillende grade. Daar is verskeie hulpmiddels beskikbaar wat ontwerp is om jou onderrigpogings te ondersteun en interaktiewe lesse te bevorder. Boonop is hulle almal gereed om te gebruik, so jy het meer tyd om te doen waarvoor jy lief is!
Intermediêre Fase Kwartaal 1 hulpmiddels
Hierdie omvattende versameling van Intermediêre Fase hulpmiddels is perfek vir die beplanning en voorbereiding van jou lesse vir die eerste kwartaal! Dit dek alles om te verseker dat jou Graad 4 tot 6-leerders geïnteresseerd en ingelig sal wees. Ons het ook Engelse hulpmiddel versamelings vir die Intermediêre Fase.
Senior Fase Kwartaal 1 hulpmiddels
Gebruik hierdie uitstekende versamelings van KABV-belynde, Senior Fase Kwartaal 1 hulpmiddels om te sorg dat jou kinders goed opgelei sal wees!
VOO Kwartaal 1 hulpmiddels
Gebruik hierdie VOO Kwartaal 1 hulpmiddels in jou onderrigplan vir jou Graad 10 to 12-leerders om hulle voor te berei vir ‘n suksesvolle skooljaar.
Graad 1 voorbereiding hulpmiddels
Hierdie versameling van Graad 1-voorbereidingsmiddels bevat materiaal vir alle vakke om seker te maak dat u kinders binne ‘n japtrap gereed is vir skool.
VKO Kwartaal 1 hulpmiddels
Is jy opsoek is na idees om kleintjies geïntereseerd te hou? Hierdie VKO Kwartaal 1 hulpmiddels is perfek om jou kleinspan te inspireer en stimuleer.
Prettige Kersfees hulpmiddels
Dis tog te oulik hoe opgewonde kleintjies oor Kersfees word! Ons het prettige hulpmiddels saamgestel wat Kerstyd vir jou kleinspan baie spesiaal sal maak!
Senior Primêr Hulpmiddels vir die Jaar
Teacha! Resources is die perfekte metgesel vir die handboeke wat jy by Snapplify gekoop het. Hierdie omvattende versameling sluit hulpmiddels vir die hele jaar in, wat jou tyd bespaar en verseker dat jou kind ten volle voorbereid is vir sukses. Van werkboeke tot opsommings, jy sal alles kry wat jy nodig het om jou Graad […]
Junior Primêr Hulpmiddels vir die Jaar
Terwyl Snapplify die handboeke het, Teacha! verskaf al die aanvullende hulpmiddels wat jy nodig het om jou kinders op te stel vir sukses. Ons het hulpmiddels saamgestel vir die hele jaar, wat jou tyd bespaar en verseker dat jou kind ten volle voorbereid is. Stel jou Graad R-3 kinders op vir sukses en kyk hoe […]
VOO Kwartaal 4 Eksamenhulpmiddels
Hierdie versameling van VOO kwartaal 4 eksamenhulpmiddels het alles ingesluit om jou graad 10 – 12-leerlinge op te stel vir sukses, van opsommings tot eksamenvraestelle.
Senior Fase Kwartaal 4 Eksamenhulpmiddels
Hierdie eersteklas eksamenhulpbronne sal jou help om dit te doen. Hier is ‘n versameling van opsommings, toetse en eksamens vir alle vakgebiede, om hersiening moeiteloos te maak.
Intermediêre Fase Kwartaal 4 Eksamenhulpmiddels
Blaai deur ons versameling van Intermediêre fase Kwartaal 4 eksamenhulpmiddels. Hierdie versameling sluit alles in wat jy nodig het om sukses te behaal, van opsommings tot oefentoetse.
Grondslagfase Kwartaal 4 Assesseringhulpmiddels
Om jou studente voor te berei vir finale assesserings is kinderspeletjies met hierdie Grondslagfase Kwartaal 4 assesseringhulpmiddels! Hierdie versameling sluit take en assesserings vir Engels, wiskunde en lewensvaardighede in. Dit bevat alles wat hulle nodig het om te slaag. Op soek na Engelse hulpmiddels? Ons het ook Engelse Assesseringhulpmiddels beskikbaar vir die Grondslagfase!
Graad 9 Kwartaal 4 Eksamenhulpmiddels
Maak gereed vir die komende eksamenperiode voor dit te laat is! Blaai deur hierdie keuse van Graad 9 eksamenvoorbereiding hulpmiddels wat ontwerp is om jou te help om tyd te bespaar sodat jy meer tyd saam met jou leerders kan spandeer. Hierdie versameling bevat opsommings, toetse en eksamens vir alle vakgebiede. Sien jy nie waarna […]
Graad 8 Kwartaal 4 Eksamenhulpmiddels
Blaai deur ons versameling van Graad 8 Kwartaal 4 eksamenhulpmiddels wat jou sal help om tonne tyd aan voorbereiding te bespaar en te verseker dat jy en jou studente sukses behaal.