Afrikaans Identifikasie van die beginklank van ‘n woord Gr R-1 Gratis BOOM CARDS ingesluit
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die pakket bevat die volgende:
8 treintjies: 1 lokomotief en 3 trokke (met prente)
4 treintjies sonder prente
1 aanwysings-blad
1 antwoord-blad
Bonus-aktiwiteit vir terapeute
Maak so:
Knip die lokomotief en trokke los van mekaar. Lamineer.
8 kinders kan tegelyk met hierdie aktiwiteit besig wees.
Elke kind kry kry ‘n lokomotief. Pak die trokke op die tafel uit.
Elke kind moet die trokke soek waarop prente is wat met dieselfde klank begin
as die prent op sy lokomotief.
Bv: Lokomotief met sap: son + seekat + saag