Graad 7 Geskiedenis Kwartaal 1 – Powerpoint skyfievertoning en PDF opsommings
Resource Description
Gr.7 Geskiedenis_Kwartaal 1: Die Koninkryk van Mali Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming.
Hierdie produk is ideaal vir klas-aanbieding of tuisstudie. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Dit sluit ‘n interessante Powerpoint vertoning in wat kinders geniet, asook ‘n drukbare opsomming vir eksamen-voorbereiding.
Onderwerpe:
1. HANDEL OOR DIE SAHARA WOESTYN
• Kamelkaravane as ‘n vevoermiddel
• Trans-Sahara Woestynroetes
• Kameelkaravane as ‘’n Vervoermiddel
• Handelsgoedere
• Verspreiding van Islam
2. DIE KONINKRYK VAN MALI
• Mali op die hoogtepunt van sy Mag
• Mansa Musa
• Konstruksie van die Groot Moskee
3. DIE STAD TIMBOEKTOE
• Leo Africanus
• Timboektoe as ’n Opvoedkundige Sentrum
• Timboektoe manuskripteprojek
Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.
Sluit in:
42 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument)
11 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders
Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.
Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. U kan dit wel aan u studente in u klaskamer verskaf, of aan meer as een leerder in u huishouding.
R69.58
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.