R126.79

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

Geografie:  Voedsel en boerdery in Suid-Afrika

  • Eenheid 1:  Mense en kos
  • Eenheid 2:  Maniere van boer
  • Eenheid 3:  Saaiboerdery – belangrike gewasse in Suid-Afrika
  • Eenheid 4:  Veeboerdery
  • Eenheid 5:  Ligging van vernaamste saai en -veeboerdery-gebiede in Suid-Afrika
  • Eenheid 6:  Onverwerkte en verwerkte kos
  • Eenheid 7:  Van plaas na fabriek na winkel tot by die huis

Geskiedenis: Vervoer deur die eeue heen

  • Eenheid 1:  Vervoer op land – diere
  • Eenheid 2:  Vervoer op land – die wiel en die karretjie
  • Eenheid 3:  Vervoer op land – waens en koetse
  • Eenheid 4:  Vervoer op land – die fiets
  • Eenheid 5:  Vervoer op land – die stoomenjin en die trein
  • Eenheid 6:  Vervoer op land – die motorkar
  • Eenheid 7:  Algemene vorms van vervoer van mense en goedere op land vandag
  • Eenheid 8:  Vervoer op water
  • Eenheid 9:  Vervoer in die lug

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Resource Reviews

Store reviews: ( 126 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.