R126.79

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

Geografie:  Water in Suid-Afrika

Eenheid 1:  Gebruike van water
Eenheid 2:  Water as ‘n hulpbron
Eenheid 3:  Hoe mense water kry
Eenheid 4:  Besoedeling en afvalwater

Geskiedenis:  Kommunikasie oor die jare heen

Eenheid 1:  Die San en die oudste vorms van menslike kommunikasie
Eenheid 2:  Die posstelsel
Eenheid 3:  Die radio
Eenheid 4:  Eerste tikmasjiene voor elektrisiteit
Eenheid 5:  Die telegraaf
Eenheid 6:  Die telefoon
Eenheid 7:  Die kamera
Eenheid 8:  Die televisie
Eenheid 9:  Die persoonlike rekenaar, die internet en die selfoon

Pakket sluit die volgende in:
• Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening.
• Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
• Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
• Aktiwiteite met model antwoorde.

Resource Reviews

Store reviews: ( 126 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.