Graad 1 Kwartaal 1 – Klanksamevloeiing Kaarte (“a”-klank)
Hierdie produk bevat 15 verskillende “a”-klank woordjies perfek vir die inoefening van klanksamevloeiing.
R17.25
Resource Description
15 klanksamevloeiing kaarte belyn met die Afrikaans HT KABV vereistes vir Graad 1 Kwartaal 1 – Samevloeiing van klanke bv. “k-a-t” na “kat”
Hierdie produk bevat 15 verskillende “a”-klank woordjies perfek vir die inoefening van klanksamevloeiing.
Elke kaartjie bevat ‘n prentjie wat by die woordjie pas. Alle illustrasies is oorspronklik deur die verkoper gedoen.