R144.90

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir LO Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Lewens Oriëntering:

Module 11:  Persoonlike dieet en voeding

Eenheid 1:  Faktore wat keuse van persoonlike dieet en voeding beïnvloed.
Eenheid 2:  Maniere om die voedingswaarde van ‘n persoonlike dieet te verbeter.

Module 12:  Algemene siektes

Eenheid 1:  Algemene siektes en oorsake van siektes..
Eenheid 2:  Behandeling, versorging, ondersteuning, hulpbronne vir gesondheidsinligting en -dienste.
Eenheid 3:  Strategieë om met tuberkulose, diabetes, epilepsie, MIV en VIGS saam te leef.

Module 13:  Rol van mondelinge tradisies en geskrifte in die meerderheidsreligieë in SA

Eenheid 1:  Judaïsme, die Christendom en Islam.
Eenheid 2:  Hindoeïsme, Boeddhisme en tradisionele Afrika-religie.

Liggaamlike opvoeding:

Module 11:  Liggaamopvoeding

Eenheid 1:  Wees veilig buite.
Eenheid 2:  Basiese noodhulp.

Module 12:  Liggaamsopvoeding

Eenheid 1:  Bewaar die omgewing.
Eenheid 2:  Voetslaan.
Eenheid 3:  Roetedraf.

Module 13:  Liggamsopvoeding

Eenheid 1:  Basiese oriëntering.
Eenheid 2:  Hindernisse in die buitelug.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig vir die kwartaal wat die sleutelwoorde en sleutelbegrippe bevat.
Breinkaart van elke eenheid se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkkaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

Resource Reviews

Store reviews: ( 126 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.