R115.00

Resource Description

Stories kan die hele brein aktiveer.

Met hierdie terapieprogram/tuisprogram ontvang u:
• ʼn Kort verhaal met groot, duidelike prente. Maklik leesbare teks om ouer leerders aan te spoor om saam te lees. Rym vind reg deur die verhaal plaas.
• Vrae wat na elke bladsy gevra kan word om Taalvaardighede en luistervaardighede aan te spoor.
• 1x Addisionele aktiwiteit om aan beskrywingsvaardighede te werk.
• 1x Rym identifisering- en 1x Rym formuleringaktiwiteit.
• 13x ouditiewe analise- en sinteseaktiwiteite.
• 6x ouditiewe sluitingaktiwiteite.
• 1x luistervaardighedeaktiwiteit.
• 1x storie terugvertelling en reeksgeheue aktiwiteit.
Druk, lamineer, bind en gaan. ʼn Program wat vir verskeie leerders van verskillende ouderdomme aangepas kan word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.