Afrikaans Woordeskat Graad 3 Afrikaans GRATIS!
Woordeskat-aktiwiteit vir Taalterapeute. 1 Minuut-aktiwiteit vir 24 weke!
FREE
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Vir die Taalterapeut! Hier is ‘n versameling van 24 woorde wat Graad 4 leerders benodig vir Natuurwetenskap, Geografie en Geskiedenis. Begin al in graad 3 met die aanleer van hierdie stel woorde! Elke woord is op ‘n aparte kaartjie. 1 Minuut-aktiwiteit MET ‘n tuisprogram!