AKTIWITEITE MET uu WOORDE
R28.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Ons behandel “uu” woorde in hierdie Power Point les.
Lees klankies.
Pas woordjies by prentjies.
Bou rymwoordjies.
Skommel woordjies.
Wat hoor jy? (Onthou om klank aan te skakel).
Lees sinnetjies soos hulle verskyn.
U het graad 1 font nodig vir hierdie les.