“Ek wens juffrou het geweet” (Emosionele Welstand briefies)
Privaat briefies wat leerders kan skryf aan die juffrou om ‘n dieper band te bou.
R17.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie privaat briefies wat leerders kan skryf aan die juffrou help om ‘n dieper band te bou. Dit bied die geleentheid vir hulle om hul gevoelens en gedagtes uit te laat binne ‘n veilige omgewing met iemand wat hulle vertrou.
Wat sluit dit in?
– 2 briefies op ‘n A4 blad
Gradeer en los gerus ‘n boodskap oor my produkte indien jy dit aankoop. Ek hoor graag wat jy dink. 🙂