AKTIWITEITE MET ee WOORDE
Power point les van 16 skyfies in totaal.
Graad 1
R28.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
In hierdie Power Point les behandel ons “ee” woordjies.
Identifiseer klankies.
Pas woordjies by prentjies.
Bou rymwoordjies.
Skommel woordjies.
Luister na woordjies. (Onthou om klank aan te skakel).
Lees sinnetjies soos woordjies verskyn.
Nota aan Onderwyser:
U het graad 1 font nodig vir hierdie les.
Gebruik hierdie link en install.