Graad 5 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 2 (Oxford)
R126.79
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 5, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.
Geografie: Fisiese kenmerke van Suid-Afrika
- Eenheid 1: Suid-Afrika van bo.
- Eenheid 2: Fisiese kenmerke.
- Eenheid 3: Riviere.
- Eenheid 4: Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite.
Geskiedenis: Die eerste boere in suidelike Afrika
- Eenheid 1: Wanneer, waarom en waar die eerste Afrika-boere hulle in Suid-Afrika gevestig het.
- Eenheid 2: Hoe vroeë Afrika-boere in gevestigde opperhoofgebiede gewoon het.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
- Aktiwiteite met modelantwoorde.
- Ekstra werksvelle met memorandums.