Flard Cards/Spreikaarte
FREE
Resource Description
3 Bladsye: Druk op karton en trek met breë kleeflint oor – of lamineer.
Ontbinding is maklik met flard-/spreikaarte (plaas die regtersye van die kaarte op mekaar om die syfer te vorm en skuif uit mekaar om die tiene en ene apart te sien). Dit help ook om verwarrings soos 13/31 te oorbrug.
3 Pages: Print on card-stock and cover with clear packaging tape – or laminate.
Place the cards on top of each other – always on the righthand-side of the pile (smallest number on top). When you build a number such as 31, you could separate the cards and clearly see that it consists out of a 30 and a 1. This trick helps to eliminate confusions such as 31/13.