2020 – HERSIENE KWARTAAL 2, 3 & 4 – GRAAD 7 – WISKUNDE – AANVANGSTOETS [135 PUNTE]
R44.28
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
SPLINTERNUWE ASSESSERING. 135 PUNTE.
As gevolg van Covid-19, het die Department van Basiese Onderwys `n hersiene onderigplan in plek gestel wat vanaf June 2020 geïmplementeer word. `n Aanvangstoets sal in week 1 afgelê word. Hierdie toets poog om leerders se begrip van die 11 onderwerpe gedek in Kwartaale 2, 3 en 4 vas te stel.
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.
STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE.
SLUIT IN:
- ‘n Volledige nasienriglyn.
- Opsomming van kognitiewe vlakke.