In die Reënwoud: Ouditiewe Luistervaardighede
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
OUDITIEWE LUISTERVAARDIGHEDE (5 bladsye)
Voor ’n kind kan begin met graad 1 klankwerk is dit belangrik dat hul fyn klankonderskeiding aanleer.
Die aktiwiteite kan met ’n klas of individueel uitgevoer word.
Die program is veral geskik vir kinders vanaf vyfjarige ouderdom. Van die aktiwiteite kan ook met kleiner kinders aangepak word soos klankdiskriminasie, lokalisasie en opeenvolging (met twee tot vier woorde). Aktiwiteite kan aangepas word: hoe jonger, hoe meer visueel en konkreet.
Woordlys en Idees vir:
Geluidbewustheid, -diskriminasie en -lokalisasie
Sluiting
Rym
Sintese en Analise
Klankdiskriminasie
Ouditiewe opeenvolgingsgeheue van woorde
Indien die oorspronklike stel aangekoop is, kan die terapeut hierdie stel kopiëer vir gebruik in terapie en as tuisprogram vir ouers. Elke terapeut of praktyk moet egter hul eie stel aankoop. Ouers kan slegs die kopie vir hul eie kinders gebruik en onderwysers kan dit slegs vir hul eie klas gebruik.
© 2020 Tana Kruger, Spraakterapeut
Artwork Copyright © Original Country Clipart by Lisa www.countryclipart.com
Simbole: ©2018/19 Steve Lee – Symbols licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 2.0 UK: England &Wales License. www.mulberrysymbols.org