Virtual hug / Virtuele drukkie
Afrikaanse weergawe & English version
- Virtual hug cards (printable) + instructions on how to use them in your class.
- Virtuele drukkie kaartjies (drukbaar) + instruksies oor hoe om dit in jou klas te gebruik.
FREE
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Kinders sukkel om hulle emosies uit te druk en draai baie na drukkies toe. Wanneer ‘n kind angstig is, aanvaarding soek, bang is of selfs net bietjie nabyheid benodig, kom gee hul gewoonlik ‘n spontane drukkie vir juffrou of mamma of wie okal hulle vertrou. Maar nou gaan dit nie meer altyd moontlik wees nie en ons moet kinders alternatiewe gee.
Children aren’t very good with expressing their emotions and often use hugs to regulate their feelings. When a child feels anxious, need acceptance, is scared or needs closeness, they usually give a spontaneous hug to their teacher or mother or whoever they trust. But now we won’t be able to do this anymore and we need to give kids alternatives.