Visuele Persepsie Graad R
R138.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Visuele persepsie oefeninge om die boustene vir geletterdheid en syfervaardighede te vestig en die kurrikulum vir Graad R te ondersteun. Die program is deur ‘n arbeidsterapeut saamgestel en behels 118 bladsye wat die volgende visueel-perseptuele vaardighede dek:
– Visuele opeenvolging
– Vormkonstantheid
– Visuele diskriminasie
– Figuurgrond
– Posisie in die ruimte
– Ruimtelike verhoudings
– Visuele sluiting
– Visuele geheue
– Oog-hand koördinasie
– Visueel-motoriese integrasie