Goeie en swak maniere
Hierdie is ‘n interaktiewe Power Point les geskik vir Gr 3 leerders – Lewensvaardigheid. Ander lessies in hierdie reeks is ook beskikbaar, nl:
Veiligheid, reëls, regte en verantwoordelikhede.
Gesondheid en eerste hulp.
Gevoelens.
Dinge wat ons gelukkig maak.
Beskerm ons omgewing.
Insekte.
Kom ons bou ‘n komposhoop.
My troeteldier.
Gesonde eetgewoontes.
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
‘n Power Point les.