R138.00

Resource Description

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 1 se werk vir NW Graad 7, en is gebasseer op die “Oxford” reeks.

Onderwerp 1:  Die Biosfeer.
Onderwerp 2:  Biodiversiteit.
Onderwerp 3:  Geslagtelike voortplanting.

Onderwerp 4:  Variasie.

Elke onderwerp bevat die “opsomming” en sleutelwoorde met bypassende prente/fotos. Elke eenheid het sy eie breinkaart. Aktiwiteite met antwoorde word gegee. Elke eenheid bevat oefeninge met ‘n ekstra dokument met hersieningsaktiwiteite en voorbeeld van ‘n kwartaalassesering.

Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is.

Resource Reviews

Store reviews: ( 121 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.