Skryftekens en Hoofletters
Hierdie is ‘n PowerPoint les.
Hierdie les is gesluit maar jy kan dit oopmaak en aanbied in “Read Only” . Kontak ons gerus indien die wagwoord (password) verlang word om veranderinge vir u eie gebruik aan te bring. Ons help graag.
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Afrikaanse interaktiewe PowerPoint les van 21 skyfies. Leerders word geleer wat skryftekens is, die kappie, die deelteken, die koppelteken, die afkappingsteken en wat is ‘n hoofletter. 2 aktiwiteite ingesluit.