Graad 7 Lewens Oriëntering Kwartaal 1 (LO) (Kollig Op)
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir LO Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.
Lewens Oriëntering:
Module 1: Selfbeeld
Eenheid 1: Identifiseer en besin – positiewe persoonlike eienskappe, belangstellings, vermoëns en potensiaal.
Eenheid 2: Strategieë – selfbeeld met positiewe optrede bevorder.
Module 2: Veranderinge in seuns en meisies
Eenheid 1: Puberteit en geslagskonstrukte.
Eenheid 2: Verstaan die veranderinge.
Eenheid 3: Respek, waardering en aanvaardig.
Module 3: Groepsdruk
Eenheid 1: Gevolge van groepsdruk.
Eenheid 2: Gepaste reaksies op groepsdruk.
Eenheid 3: Onderhandelingsvaardighede en waar om hulp te kry.
Module 4: Lees, studeer, vaardighede: geheue
Eenheid 1: Lees en studeer.
Eenheid 2: Vaardighede – geheue te ontwikkel; vermoë – te herroep.
Liggaamlike opvoeding:
Module 1: Liggaamopvoeding
Eenheid 1: Oefen veilig.
Eenheid 2: Wat is oefening en fiksheid?
Module 2: Liggaamsopvoeding
Eenheid 1: Wat is ‘n fiksheidsprogram?.
Eenheid 2: Verbeter jou soepelheid..
Eenheid 3: Wat is aërobiese oefening?.
Module 3: Liggamsopvoeding
Eenheid 1: Beweeg op die maat van musiek.
Eenheid 2: Wat is krag?
Eenheid 3: Wat is spoed?
Module 4: Liggamsopvoeding
Eenheid 1: Die waarde van oefening.
Eenheid 2: Raak meer aktief!
Die pakket bestaan uit die volgende:
Oorsig vir die kwartaal wat die sleutelwoorde en sleutelbegrippe bevat.
Breinkaart van elke eenheid se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkkaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief vir meer inligting.
R144.90
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.