Graad 7 Natuurwetenskappe Kwartaal 1 Kontrole Toets
Hierdie toets bestaan uit oorspronklike vrae oor die hoofstukke wat in Kwartaal 1 behandel is (CAPS).
Hierdie toets bestaan uit 7 bladsye, 60 punte.
Memo ingesluit
R69.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie toets bestaan uit oorspronklike vrae oor die hoofstukke wat in Kwartaal 1 behandel is (CAPS).
Hierdie toets bestaan uit 7 bladsye, 60 punte.
Memo ingesluit
Indien jy belangstel in die Engelse toets en memorandum kan jy dit apart koop onder die titel:
Grade 7 Natural Sciences Term 1 Control Test
Vraag 1: Veelvoudige keuse vrae (5 punte)
Vraag 2: Pas terme in Kolom II met beskrywings in Kolom I (10 punte).
Vraag 3: Vrae oor die biosfeer (7 punte)
Vraag 4: Vrae oor biodiversiteit, sluit in ‘n diagram van ‘n klassifikasie sisteem. (16 punte).
Vraag 5: Vrae oor geslagtelike voortplanting, sluit in ‘n diagram van blom van ‘n angiosperma (6 punte).
Vraag 6: Vrae oor geslagtelike voortplanting, sluit in ‘n diagram van die vroulike voortplanting stelsel van
‘n mens (7 punte).
Vraag 7: Vrae oor variasie. (9 punte).
Daar is geen kopiereg gekoppel aan die bronne wat gebruik is in hierdie assesering nie en al die bronne se verwysings is ingesluit.