‘n Klanke / Woordeskatboek
R20.13
Resource Description
Brei die woordeskat uit deur woorde by prente en dan die woorde in beskrywende sinne te pas.
Hierdie A4-hersieningsboek is ideaal vir die jongspan – om hul woordeskat te hersien of uit te brei. Dit bevat ‘n “woord pas”-takie (om woorde by die korrekte prente te pas) én ‘n toepassingstakie (kies die regte woord vir die sin) vir elk van die Afrikaanse enkelklanke. Beide die letterformasies vir k en y is ingesluit en die “Engelse” klanke (c, q, x, z) is uitgesluit.
[44 + 4 kleur bladsye – 44 take, met die twee ekstra bladsye en twee alternatiewe voorblaaie – is ingesluit]