Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie & Geskiedenis) Kwartaal 4 (SW) (Platinum)
R120.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir SW Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
Geografie: Water in Suid-Afrika
Eenheid 1: Gebruike van water.
Eenheid 2: Water as ‘n hulpbron.
Eenheid 3: HOe mense water kry.
Eenheid 4: Besoedeling en afvalwater.
Geskiedenis: Kommunikasie deur die jare heen
Eenheid 1: Die San en die oudste vorms van menslike kommunikasie.
Eenheid 2: Die posstelsel.
Eenheid 3: Die radio.
Eenheid 4: Eerste tikmasjiene voor elektrisiteit.
Eenheid 5: Die telegraaf.
Eenheid 6: Die telefoon.
Eenheid 7: Die kamera.
Eenheid 8: Die televisie.
Eenheid 9: Die persoonlike rekenaar, die internet en die selfoon.
Die pakket bestaan uit die volgende:
Oorsig met nuwe woorde.
Breinkaart van die kwartaal se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkskaarte met memorandums.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.