Graad 6 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Platinum)
R126.79
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
Geografie:
Eenheid 1: Mense en provinsies in Suid-Afrika.
Eenheid 2: Hoekom mense woon waar hulle woon.
Eenheid 3: Landelike en stedelike gebiede.
Eenheid 4: Mense oor die wêreld heen.
Eenheid 5: Gevallestudie: Rio de Janeiro.
Geskiedenis:
Eenheid 1: Inheemse medisyne in Suid-Afrika.
Eenheid 2: Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings.
Eenheid 3: Deurbraak in chirurgie: eerste hartoorplanting.
Eenheid 4: Verband tussen holistiese en Westerse vorms van genesing.
Die pakket bestaan uit die volgende:
Oorsig vir die kwartaal met die nuwe woorde.
Breinkaart per eenheid.
Aktiwiteite met antwoorde.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkkaarte met memorandums.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.