Graad 7 Sosiale Wetenskappe (Geografie & Geskiedenis) Kwartaal 1 (SW) (Kollig Op)
R150.94
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 7, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek in Afrikaans.
Geografie:
- Eenheid 1: Plaaslike kaarte en straatkaarte.
- Eenheid 2: Sketskaarte en verduideliking van roetes..
- Eenheid 3: Sketskaart van die plaaslike gebied..
- Eenheid 4: Afstand en skaal.
- Eenheid 5: Huidige gebeure.
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Handel oor die Sahara-woestyn.
- Eenheid 2: Die koningkryk van Mali.
- Eenheid 3: Die stad Timboektoe.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
- Aktiwiteite met modelantwoorde.
- Ekstra werksvelle met memorandums.