Graad 11 Rekeningkunde (REK) November Vraestel 2 en Memo – 2024
R50.31
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Totaal: 150 Tyd: 120 min. Die vraestel dek die volgende:
Vaste bates en interne kontrole | Staat van Omvattende Inkomste | Vennootskappe | Finansiële aanwysers
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.