Graad 8 Lewensoriëntering (LO) Kwartaal 3 Opsommings (Via Afrika)
R96.60
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Lewensoriëntering LO Graad 8, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Graad 8 LO Kwartaal 3 Opsommings
- Week 1 -3: Wêreld van werk
- Eenheid 1: Verband tussen prestasie in skoolvakke en belangstellings en vermoë
- Eenheid 2: Die Besluitnemingsproses
- Eenheid 3: Veiligheidsaspekte met betrekking tot bewegingsaktiwiteite
- Eenheid 4: Deelname aan ‘n program wat bewegingstegnieke verbeter
- Week 4-6: Gesondheid, Sosiale en Omgewingsverantwoordelikheid
- Eenheid 1: Omgewingsgesondheidskwessies
- Eenheid 2: Deelname aan ‘n program wat bewegingstegnieke verbeter
- Eenheid 3: Deelname aan en bewegingsuitvoering in ‘n program wat bewegingstegnieke verbeter
- Week 7-8: Gesondheid, Sosiale en Omgewingsverantwoordelikheid
- Eenheid 1: Ingeligte, verantwoordelike besluitneming oor gesondheid en veiligheid: MIV en Vigs
- Eenheid 2: Deelname aan ‘n program wat bewegingstegnieke verbeter
- Week 9-10: Grondwetlike regte & verantwoordelikhede
- Eenheid 1: Nasiebou
- Eenheid 2: Deelname aan ‘n program wat bewegingstegnieke verbeter
- Eenheid 3: Deelname aan en bewegingsuitvoerings in ‘n program wat bewegingstegnieke verbeter