Graad 9 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Via Afrika) Opsommings
R214.46
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 9, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.
Geografie: Hulpbrongebruik en volhoubaarheid:
- Eenheid 1: Gebruik van hulpbronne.
- Eenheid 2: Volhoubare gebruik van hulpbronne.
- Eenheid 3: Voedselhulpbronne.
Geskiedenis: Keerpunte in die Suid-Afrikaanse geskiedenis: 1960, 1976 en 1990:
- Eenheid 1: 1960: Die Sharpeville-slagting en die Langa-optog.
- Eenheid 2: 1976: Die Soweto-opstand.
- Eenheid 3: 1990: Die vrylating van Nelson Mandela en die ontbanning van die vryheidsbewegings.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.