Graad 9 EBW (Rekeningkunde) November Vraestel 1 en Memo – 2024
R50.31
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 9 EBW (Rekeningkunde) November Vraestel 1 en Memo 2024
Groot Totaal: 100 punte, Tyd: 120 min.
Hierdie vraestel dek die volgende werk:
- Basiese rekeningkundige konsepte
- Kontantontvangsjoernaal (handelsonderneming)
- Kontantbetalingsjoernaal (handelsonderneming)
- Krediteurejoernaal
- Debiteurejoernaal
- Debiteure Grootboek
- Algemene Grootboek
- Rekeningkundige vergelyking
- Proefbalans
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.
DAN SMI