Graad 5 Skeppende Kunste 3D projek (2024)
R92.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die doel van hierdie projek is om ‘n 3D-voorwerp te ontwerp en te bou, hetsy geïnspireer deur die natuur (soos voëls, insekte of sade) of deur meganiese vlug (soos vliegtuie, helikopters of sweeftuie), wat kan vlieg of gly. ‘n Algemene belangstelling onder kinders is die bou van modelvliegtuie, wat beide die opwinding bied om iets moois te maak en die stryd om dit te bemeester. Kinders se brein vind baie baat vind by vrye spel en verbeelding. Hierdie is nou ‘n projek wat ons Graad 5’s baie gaan geniet!