Volume (L x B x H) Graad 4
R28.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
‘n Kleurvolle Powerpoint opgestel vir graad 4 Wiskunde leerders . Die PowerPoint verduidelik wat volume van ‘n voorwerp is en ook hoe om dit te bereken. In graad 4 word leerders slegs vereis om die aantal blokkies te tel, maar die formule (L x B x H) word ook verduidliking as deel van verreiking. Ingesluit is ‘n Powerpoint formaat asook PDF formaat. Ingesluit is ‘n verduideliking wat in boeke geplak kan word.