R57.50

Resource Description

Meervoudsreëls:

Hierdie stel reëls is ontwerp om jou te help om leerders vinnig en eenvoudig die meervoud van woorde in Afrikaans te leer. Die voorbeelde is maklik verstaan baar en die prentjies is kinder vriedelik. Ideaal vir leerders, onderwysers, en enigiemand wat Afrikaans studeer. Hierdie produk is die perfekte hulpmiddel om die meervoud van Afrikaanse woorde te bemeester en kan ook gebruik word as hulpmiddels en klas versiering.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.