R41.93

Resource Description

Graad 8 EBW (Ekonomie) November Vraestel 2 en Memo 2024
Groot Totaal: 55 punte, Tyd:  60 min.

Hierdie vraestel dek die volgende werk:

  • Vlakke en funskies van bestuur
  • Markte
  • Vorme van eienaarskap
  • Produksiefaktore
  • Die regering
  • Die nasionale begroting
  • Lewensstandaard

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

DAN SMI

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 125 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.