Afrikaans HT – Graad 4 – Lydend en Bedrywend vorme
R28.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Afrikaans HT Graad 4 – Lydend en bedrywend
Die pakket bestaan uit die volgende:
– Opsomming van lydend en bedrywend vorme
– STOMPI plakkaat om leerders te help om die dele van ‘n sin te identifiseer.
– Stappe om sinne van bedrywend na lydend te verander.
– Aktiwiteit
– Memorandum
Respekteer asseblief die kopiereg van Slim Uiltjie hulpbronne.